Welkom

Welkom by die eerste trotse Suid-Afrikaanse, volle tweetalige geselsforum spesifiek toegespits op Swartkruit liefhebbers en Voorlaaier entoesiaste regoor Suid-Afrika. Voel dus vry om in Afrikaans, of Engels te tik op hierdie forum. Ons poog om hier 'n databasis op te bou van artikels en inligtingstukke waarby nuwe en ou voorlaaier enthoesiaste kan baat vind.

Ons doel met hierdie webtuiste, is om 'n vriendelike aanlyn gemeenskap te bou waar mense kan bymekaar kom en kennis en inligting onder mekaar kan deel. Alhoewel hierdie geselsforum toegespits is op die voorlaaier entoesias, is alle vuurwapen- , buitelug-, jag- en kampeer-gerigte besprekings welkom hier.

Hierdie swartkruit geselsforum is tans, en sal altyd gratis wees vir alle gebruikers. Almal welkom, jonk en oud! Al wat jy benodig, is 'n geldige e-pos adres. Ons sal nie jou besonderhede bekendmaak aan enige derde partye nie, en ons sal ook nie vir jou gemorspos aanstuur nie.

Om te registreer om op ons e-pos lys te kom en in kennis gestel te word van ons nuusbriewe, kontak ons asseblief. (Gebruik "nuusbrief" as titel van jou e-pos)

 

Welcome

Welcome to the first proudly South African, fully bilingual chat forum aimed at Black Powder lovers and Muzzleloader enthusiasts across South Africa. Please feel free to post in Afrikaans or English on this forum. We endeavour to build a database of articles and information pieces that new and old muzzleloader enthusiasts will find benefit from.

Our goal with this website, is to build a friendly online community where people can come together to share knowledge and information. Although this chat forum is aimed at muzzleloader enthusiasts, any firearm, outdoor, hunting and camping related topics are welcome.

This black powder chat forum is at present, and wil always be free for all users. All are welcome, both young and old! All you need, is a valid e-mail address. We will not share your information to any third parties, and we won't send you spam.

To register on our mailing list and to receive our newsletters, please contact us.

(Use "newsletter" as the title of your email)

 

Hierdie webtuiste was die laaste keer opgedateer op - 22/08/2012

This webpage was last updated on - 22/08/2012